Description
Jou Kop Raas (Baja) is kort stories oor allerhande onderwerpe wat jou soms kan laat lag en soms net laat dink. Baie is tong in die kies maar meestal is daar ook iets wat stof tot nadenke bied. Die stories word ook mooi geillustreer deur Philip Engelbrecht.